Apollo 14

Apollo 14
Sendingwapen
Sendingstatistiek
Sendingnaam: Apollo 14
Roepteken: Beheermodule: Kitty Hawk
Maanmodule: Antares
Bemanningslede: 3
Lansering: 31 Januarie 1971
om 21:03:02 UTC
Kennedy Ruimtesentrum
LC 39A
Maanlanding: 5 Februarie 1971
om 09:18:11 UTC
3.65°S 17.47°W
Fra Mauro
Maanuitstappies: 9 uur 22 min 31 sek
Tyd op die maan: 21 uur 30 min
Aardlanding: 9 Februarie 1971
21:05:00 UTC
13° 19′ N 169° 9′ W
Tydsduur: 9 dae en 2 minute
Die bemanning van Apollo 14: Roosa, Shepard en Mitchell. Op die agtergrond is die wapen van die sending.

Apollo 14 was 'n Amerikaanse ruimtesending waarmee nog mense, die Amerikaners Alan Shepard en Edgar Mitchell, op die maan geland het op 5 Februarie 1971 om 09:18:11 UTC.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy